Kragbron FM|93.1
Radio Kragbron is weereens die mediaborg vir die Reach for a Dream wedloop. Hierdie is die enigste 100-myler, 24-uur en 12-uur wedloop in Mpumalanga. Die geld wat ingesamel word sal geskenk word aan die Reach for a Dream organisasie en ook Elkana Opvoedkundige Sentrum vir kinders.
013-697 1191
[email protected]
Posbus 8928, Die Heuwel, Witbank, 1042
http://www.radiokragbron.co.za