Radio Kanaal 7

[

Luister na Connected Rhythm aanlynKanaal 7 se aanlyn Jeug stasie

]

Kanaal 7 is die Radiostasie van Medianetwerk vir Christus. Ons saai uit op 33 FM Radiosenders regdeur Namibia. Kanaal 7 saai Christen Getuienisse, Christen Musiek, Christen Oordenkings, sowel as Nuusbullitens, Sport, Aktualiteit en Geselsprogramme uit. Dis n geregistreerde nie winsgewende maatskappy.Media vir Christus bestaan reeds 30 jaar en Kanaal 7 Medianetwerk vir Christus bestaan 20 jaar.

Katima Mulilo FM|102.6
Windhoek FM|102.6
+264(64)464115
Swakopmund Kantoor: 50 Moses Garoeb Straat Swakopmund
last update
[2024-01-16 15:46:19]
© LogFM.com, 2009-2024 (2024-05-15,15:32:14)