Language:
Listen radio online

RSG Sonder Grense

RSG Sonder Grense
Rating :5.00
 
Last updated:
2012-06-16 20:15:34
Country: South AfricaListen to radio stations broadcasting from South Africa
City: Johannesburg
Address: Postbus 91312 Auckland Park 2006
FM (MHz): 101.5
Genre: Nostalgia
Phone: +27 (0)11 714 2702
Fax: +27 (0)11 714 3472
Language of broadcast: Afrikaans
E-mail: rekenaar@rsg.co.za
Website:  www.rsg.co.za
Description: RSG is ‘n moderne, progressiewe Afrikaanse openbare diens radiostasie. RSG saai wêreldwyd uit vir iedereen wat Afrikaans praat of verstaan. RSG het ‘n uitgebreide sendernetwerk wat bykans al die uithoeke van Suid-Afrika dek en ons internetuitsendings bereik duisende mense regoor die wêreld.

RSG gee kraakvars nuus, inligting en vermaak aan die teikengehoor van 35 - 49 jaar en sekondêre gehore van 16 tot 34 jaar en 50 jaar plus. RSG is dié radiostasie met die grootste LSM 7-10 gehoor in Suid-Afrika.

Formaat

Die formaat is nuus, inligting en vermaak met musiek (60% Afrikaans, 40% Engels, ander tale & instrumenteel)

Related Stations:

Comment:

Pieter van Vuuren van die Suid Kus say's:
02 January 2014 01:17:18
Iver jammer ek kon nie deel neem aan die gesprek nie dit slaan my net dronk om te hoor dat n vrou se die doodstaf is nie hin opsie nie my magtig man waar gaan die wet heen in die vroeer jare was borg vir n eerste aangifte van misdaad nie eers oorweging nie ons wil soos die Americaners wees. Hoekom dan nie die wettige doodelike inspuiting nie die misdaadigers maak n grap van die wet en die wetgewers is die narre. Die wette is nie stek genoeg in die land nie dit beskerm die krimineel en ons leef nog nie in n werklikheid nie.
   
williesaccounts@ucoms.com say's:
27 November 2013 03:57:14
HAAL ASSEBLIEF DIE HUIDIGE SANGER AF VAN DIE STASIE ASSEBLIEF ,HY ONTSUUR DIE DAG ,KAN NIE MEER LUISTER NIE EN SKAKEL OOR NA JAKARANDA
DIE PERSOON KAN GEENSINS SING NIE HOE KAN JULLE DIE PERSOON OP DIE LUG SIT ,SWAK KEUSE
   
Marko say's:
14 September 2010 00:47:44
Kada se dobijaju zetoni za luna park zato jer ima jedan luna park kod susickog stadiona
   
Marko say's:
14 September 2010 00:47:44
Kada se dobijaju zetoni za luna park zato jer ima jedan luna park kod susickog stadiona
   
Listen online RSG Sonder Grense

Windows Media Player

Install WMP

Station not playing? Try to open ASX file on your computer - listen.asx

open player in new window

Favorites